From London UK

It has been nearly two months after my dental procedure and I can’t be happier. From the moment I walked through the door, I just felt at home – and that in a dental practice of all places. I have always been afraid of dentistry in the past, but Dr Ade, Nadia and the staff are amazing and set my mind at ease. The facility is immaculate. They are all super professional. I was blown away by the state of the art equipment and technology. I highly recommend the procedure but more so this specific team!

- Liza

 

From South Africa

Ek wil net ‘n erorme dankie sê aan Dr Adé Meyer an haar span vir my MOOISTE MILLION DOLLAR smile. Ek kry so baie komplimente! Mense wat my jare ken merk op hoeveel meer ek lag en is verbaas hoeveel positiewe energie ek uitstraal. Die professionaliteit en ervaring van Dr Adé wys in die uiters suksesvolle eindproduk! Nou koop ek net lipstiffie na lipstiffie om my mooi smile af te wys. Dis soooo great. Dankie julle!!!

- Liana

 

From Australia

Hi Ade’, Welmien and team!

I am loving my new smile still and as I promised I have written an short clip for your new website!
‘I flew from Sydney Australia to see Dr Ade’ Meyer, and I would do it again in a heartbeat! The team was incredible and immediately put me at ease in preparation for the treatment that I had in front of me. I was in for the day, from 8am to 4:30pm – and I was blown away by the results! I had 19 old metal based crowns replaced with new crowns – each crown was cut in front of my eyes and was ready in about 11 minutes! Before the treatment my gums used to bleed at the slightest touch – and they have not bled since the old crowns were replaced with the new pocelain crowns ! I have a new smile and healthier gums and I will be flying back in the next year to see Dr Meyer, Welmien and the rest of the team again. Thx so much!!

I love your work!!
- Pete

 

From Pretoria

Dr Nadia, jy is ‘n wonderwerker!!! Ek het die laaste paar jaar so na my tande gekyk, en geweet ek gaan hulle almal verloor, want ek kon sien hoe hulle agteruit gaan. Dit het my hartseer gemaak, want ek is lief om te lag en te glimlag, en stadig maar seker het my glimlag dunner geword en agter my hand begin skuil, doodeenvoudig omdat ek skaam was vir my tande. Jy, René, Dr Adé en Welmien, julle vriendelike en spontane, egte, besonderse groepie mense, het regtig my lewe verander. Nie net het jy, met die span se hulp, my glimlag vir my gegee, mooier as ooit nie, julle het weer vir my die selfvertroue gegee wat weggeraak het saam met my smile. Julle is sulke spesiale mense, en ek sê net dankie Liewe Heer, dat ek by julle uitgekom het!!! Dr Nadia, jy het so hard gewerk die hele dag, en jy het bly glimlag, bly vriendelik wees, en jy en jou span was so bereid om my gemaklik te laat voel, en julle het dit inderdaad reggekry ook!!! Geen tandarts besoek was nog ooit vir my lekker nie, en al het die besoek sy oomblikke gehad, was die beste tandarts ondervinding wat ek nog ooit gehad het!!!

Mag julle net voorspoed en geluk hê in julle praktyk, wees altyd soos julle nou is.

PS. Ek het alreeds 3 mense verwys na julle toe, en sal aanhou daarmee, want dit sal so lekker wees om nog mense te sien smile na ‘n fantastiese tandarts besoek by julle. Nogmaals baie baie dankie, julle absoluut fantasties!!!

Liefde en groete!

- Doree

 

From South Africa

“Thank you very much to Dr. Nadia Erasmus and her team for giving me the best gift I have ever received – a brand new smile! Words fail to describe how I appreciate every effort you took and the lengths you went to in making my wish a reality. Smiles all around!”

- Isabella

 

From South Africa

Ek wil net weer se soooo baie dankie! Julle het geen idee watter groot droom julle vandag vir my waar gemaak het nie! !!! Ek love my nuwe tand en “super cool stopsel” kan nie ophou aan hul voel en kyk nie! Dit voel so onwerklik. …het gedink die dag gaan nooit aanbreek nie. Wow ek is overwhelmed!!!
 En dan is julle almal nog so oulik!
 Julle vandag was n experience wat ek nooit sal vergeet en ek voel so dankbaar dat ek 3 jaar terug besluit het om dr Ade te kontak uit die kaap uit!!! Ek voel ek sal nooit genoeg kan dankie se nie!!!
 Julle is awesome! Dankie weer vir die awesome diens professional maar tog gemaklike en comfortable

Ai nee hel hoe se mens genoeg dankie???

- Jolanda

 

From South Africa

To Dr. Ade and Welmien
Thank you for making a dream of beautiful teeth a reality!!! I had the best experience, with virtually no pain, all the information I needed and a first hand view of what was been done…. Dr. Ade and Welmien make a great team and I am nothing short of thrilled with my results and have received compliments of their get work.
Thank – you!!!!!!!

- Christine

 

From Australia

Dagse. Ek het in Desember laas jaar 11 veneers laat doen by Ade. Omdat ek in Australie bly op die oomblik moes ek op die internet (whatclinic.com) soek vir iemand wat veneers doen, en maar net hoop dat wie dit ookal doen weet wat hulle doen. Ek het omtrent 4 tandartse ge-email en twee replys gekry. Ade s’n (2 ure later), en n Ou in Jo’burg, (2 weke later!). Ek het Ade gekies omdat sy my al die informasie gegee het, wat alles behels, hoe dit werk en blerrie vriendelik was daarby. By die praktyk aangekom was dit ook duidelik dat dit nie was om kliente te werf nie, maar actually hoe dit daar werk. Sy is werklik nie sommer net nog n “bek mechanic” nie. DIÉ VROU WEET WAT SY DOEN. Ek en almal wat my geel skewe tande geken het is AMAZED met my nuwe pearly whites. Dankie Ade en assistent vir wat julle aan my selfvertroue gedoen het. Vir die wat nog wik en weeg, bel haar NOU! Jy sal nie spyt wees nie!

- Andre

 

From South Africa

Hi Ade, Thank you so much for my beautiful new teeth, you have changed my life in such a significant way, I have a lot of confidence and are proud to smile and show off my new cerec teeth. Why did I have to wait half of my life to smile like this. I love you!!!

- Marinda

 

From UK

Dr Ade Meyer’s done what many cosmetic dentists failed to do,and she did it so perfectly. Thanks to her scientific and artistic eye,my huge gap is now gone and I can’t stop showing off my beautiful smile! Now all dentists I’ve been to want to commend her great work! Thank you so much.

 

From South Africa

To me, the 1st and most important aspect I look at when going to any doctor or company is “Do they make me feel comfortable and at ease” … This was exactly what I got when I first stepped into Dr. Adé’s practice. The atmosphere is alive and vibrant, not 1 frown or sour face to look at! Being a technology freak – I was amazed when entering the practice; everything is top class, neat – the best on the market. This gave me the satisfaction that I was getting state of the art treatment, which should be on top of everyone’s list as there are still some dentist out there trying to make a quick buck and giving you solutions that will not give you a lifetime guarantee. I had a full mouth rehabilitation done, all in one day – at first 1 would be scary to know you are going in at 6am – till 6pm and not know what to expect. This is where this Dr. and assistant made the worlds difference. Gentle, talkative, joking – asking if I am okay the entire day – made me feel special and the day turned out fun! I am not even mentioning the massaging dentist chair – wow! Walked out of there, and to me, a smile makes a difference – and I can smile at the whole world now, loud and proud and I won’t feel ashamed of showing some teeth! I got the designer smile I very much needed and always wanted! I will most definitely recommend Dr. Adé Meyer to anyone for any work that needs to be done. Thank you Dr. Meyer.

 

From South Africa

Recently had cosmetic dentistry on my six front top teeth and am more than happy with the result. If only I had done it seventy years ago! My daughter who is an oral hygienist says I would win any make-over competition! I can strongly recommend this amazing procedure with the Dr Adé Meyer’s team.

- Dr Shaw

 

From South Africa

Het lank gewik en weeg of ek my tande moet oordoen en daardie glimlag moet kry waaroor elke jong dame droom. Danksy dr. Ade het ek vandag die droom glimlag wat ek nog altyd wou he. Dit lyk fantasties en soos my eie natuurlike tande, kan nie help om heeldag lank n glimlag op my bakkies te dra nie. Nogmals dankie vir my pragtige glimlag en die gasvryheid wat ons by julle ontvang.

- Chanel

 

From Botswana 

Dr Adé en die span, ek is nou terug van Europa en wil net sê sat ek baie gelukkig is met die werk wat julle gedoen het. Daar is absoluut niks waaroor ek kan kla of wat nie lekker is nie. Jul diens was vinnig, deeglik en professioneel en ek kontak julle weer om die behandeling voort te sit.

- Dries

 

From Western Cape

I was worried the cosmetic dentistry you promised may not look authentic, but did you prove me wrong! In just one sitting you gave me a brand new smile, one that I feel good about. You and your assistant turned me into a big fan. The veneers and crowns you gave me look so real even under a bright light with a magnifying glass. I admire your dedication, precision and care and recommend you to anybody, especially those who might be sceptical or nervous about dentists.

- Johan